Ag julle is vir my so mooi. Dit was so lekker om julle af te neem en so ook vir my om klein Emmi te vier as deel julle gesin. Dankie vir ...

Janu is so 'n pragtige klein seuntjie en dit was so lekker om hom af te neem. Hoop julle geniet die foto's en mag die klein mannetji...

Kamé is die liefste klein dingetjie. Ons het basies 5 minute gehad om haar elke keer af te neem voor sy weer wou voed, maar wanneer sy moes ...

Dit was 'n heerlike dag op Yzerfontein. Die lig was lieflik en daar was nie eers 'n seebriesie insig nie. Julle is 'n pragtige ...