Ag julle is vir my so mooi. Dit was so lekker om julle af te neem en so ook vir my om klein Emmi te vier as deel julle gesin. Dankie vir ...

Janu is so 'n pragtige klein seuntjie en dit was so lekker om hom af te neem. Hoop julle geniet die foto's en mag die klein mannetji...

Dit was 'n heerlike dag op Yzerfontein. Die lig was lieflik en daar was nie eers 'n seebriesie insig nie. Julle is 'n pragtige ...

Dit was so lekker om julle af te neem. Julle is pragtig en altyd game vir alles wat ek vra! Hoop julle geniet die foto's. ...