Dit was so lekker om julle af te neem. Julle is pragtig en altyd game vir alles wat ek vra! Hoop julle geniet die foto's. ...

Dit was 'n yskoue dag en dit het gereen, maar hierdie gesin was dapper en het die wind en die weer aangedurf. Dit was 'n kort (a.g.v...

These two are such a happy couple, and Logan is the cutest little boy! It was so much fun taking pictures of their lovely family and Nadine...

Wat 'n pragtige gesin. Julle skyn so mooi van God se liefde! Liya is so oulik en mag Emily vir julle net die grootste vreugde bring. Ek ...