Klasie & Adri {engaged}

Hierdie is twee lekker mense. Ek het dit so baie geniet om julle af te neem. Julle is 'n bitter oulike couple en ek sien vreeslik uit na julle troue. Ons het afgeneem op die pragtige Duckitt Nurseries op Darling. Geniet die beplanning van julle groot dag en mag julle troue alles wees wat julle hoop dit sal. Geniet die foto's!






















You Might Also Like

0 comments