Etienne & Elre {wedding}

Hierdie troue was so spesiaal om af te neem. Dit was so intiem en mens kon sien dis regtig net hartsmense wat hierdie dag saam met hulle kom vier het. Etienne en Elre kan nie genoeg van mekaar kry nie en as jy ooit wil sien hoe 'n man en vrou vir mekaar moet kyk - kyk na die foto's!! Hulle is 2 fun mense en hulle liefde vir mekaar is so duidelik sigbaar in die foto's. Dit was vr my 'n voorreg om hulle af te neem.

Etienne en Elre, mag julle werklik gelukkig saam wees. Mag die toekoms vir julle vreugde en vrede en baie seen inhou. Julle is vir seker bedoel vir mekaar.

"En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is." Kolosense 3:14

Venue: Windfarm Venue and Accommodation
Trourok: Bride & Co - Canal Walk
Trouskoene: Te fraai Diena & Veldskoen
Oorbelle & Armband: MK Handmade Jewellery
Trouringe: Kelder LH Manufacturing Jewellers
Bruid Aantrek Venue: Darling Lodge Guest House
Caterers: The Southern Smoke



















































You Might Also Like

0 comments