Jaco & Elsje-Mari {wedding}

Ag hierdie couple is so lief vir mekaar! Die hele couple shoot deur het hulle nogsteeds na 10 jaar saam vir mekaar ogies gemaak. Die vreugde en liefde was tasbaar en dit was net een groot lekkerte om hulle en hulle hartsmense af te neem. Oupa was natuurlik die derde shooter vir die dag, en die gevolg het my by tye soooo lekker laat lag!

Jaco en Elsje-Mari, mag die huwelik een groot fees vir julle wees. Mag julle oor die jare net liewer vir mekaar raak en op vele avonture saam gaan!

"'n Goeie vrou is haar man se kroon." Spreuke 12:4

Verskaffers:
Second shooter: Francel Fourie
Venue & Catering: Allesverloren Function Venue
Make-up & Hare: Marsell Bester Body & Bride
Trourok: House of Silk
Trouskoene: Anella Wedding shoes
Troupak: Carducci
Troukoek: Marizelle Oosthuizen
Blomme en Dekor: Jo-lize van der Merwe van Floral Affairs
DJ: Andre Koopman
Plek waar manne aangetrek het: Della Vigna
Plek waar dames aangetrek het: Marsell Bester Body & Bride
Troukar: Pontiac verhuring - Christof Spies
Trouring Elsje-Mari: Browns
Trouring Jaco: Wolf Bros
Oorbelle: Lovisa
Seremoniemeester: Hendrik Spies













































 



















You Might Also Like

0 comments