Klasie & Adri {wedding}

Ek het net twee woorde om hierdie troue te beskryf: PURE LEKKERTE! Kyk ne, hierdie mense is lekker mense en hulle weet hoe om 'n lekker party te gooi! Ek kon sien dat elke gas hulle terdee geniet het. Dit is die eerste troue wat ek afneem waar dit so erg GESOUS het. Maar Adri en Klasie was sulke legends - hulle het selfs in die sousery vir my gestaan vir van die foto's. Dankie julle dat ek hierdie prettige, lieflike troue kon afneem. Mag julle huwelik een groot fees wees! Op nog baie jare. Cheers!

Spreuke 3:5-6" Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop."

Second Shooter en heel beste regterhand ooit: Francel Fourie
Rok: Cindy Bam Couture
Pak: David Jones
Make-up en Hare: Monique Loren International
Bruid aangetrek by: La Bella Vita Studios
Bruidegom aangetrek by: Simondium Country Lodge
Venue: Simondium Country Lodge
Decor: To-netts
Blomme: Blomstories
Gin & Tonic Kegg: Vuilhond
DJ: DJ Wico
Ringe: Zuyda van Dyk
Koek: Jaydee Joubert van Cafe Frenchie

































































You Might Also Like

0 comments