van der Merwe gesin {family}

Dit is altyd 'n groot lekkerte om hierdie gesinnetjie af te neem. Julle is so mooi! Ek kan nie glo Kame is alweer 1 nie! Dit is maar droog, maar ons het 'n plan gemaak in die parkie in Tosca Straat in Malmesbury. Ons het die gesin-fotosessie ook sommer gekombineer met Kame se 'cake smash' vir haar eerste verjaarsdag.


















You Might Also Like

0 comments