Luandi, Keani & Kari {family}

Luandi is een van my beste vriendinne en eks mal oor haar 2 dogtertjies. Hierdie fotos is geneem by Die watervalle kamp terrein by Porterville. Dit was vrek warm alreeds so vroeg in die oggend, maar dit was vreeslik lekker om hulle af te neem. Hoop julle geniet die fotos!x





















You Might Also Like

1 comments

  1. Dankie Corli - my vrouens lyk pragtig! Sal net vir Kari moet sonbrille kry sodat sy nie haar oë so op skrefies hoef te trek nie :-)

    ReplyDelete