Dirk & Magdaleen {wedding}

Sjoe, hierdie was 'n pragtige troue met 2 pragtige mense. Dit was 'n heerlike sonskyn dag, en ek het soveel pret gehad om julle 2 af te neem! Dankie vir julle bereidwilligheid om te doen wat ek vra en dat julle my vertrou het met julle groot dag! Mag julle 'n amazing lewe saam he en net meer en meer lief raak vir mekaar.
Die troue was by die prentjie mooi Het Vlock Kasteel. Dankie Jako vir die second shoot.













































You Might Also Like

0 comments