Kamé van der Merwe {newborn}

Kamé is die liefste klein dingetjie. Ons het basies 5 minute gehad om haar elke keer af te neem voor sy weer wou voed, maar wanneer sy moes model het sy gemodel. Dankie vir die voorreg om die dametjie af te neem. Mag sy vir julle baie vreugde bring.













You Might Also Like

0 comments