Johann & Mia {engaged}

Ag julle twee is te oulik en verlief! Was so vreeslik lekker om julle af te neem. Ek het lekker gestres al die pad tot in clifton as gevolg van al die noue straatjies wat ek moes ry om daar uit te kom, haha, lankal nie meer gewoond aan in die stad ry nie! Maar toe ek eers sien hoe mooi die omgewing is en hoe opgewonde die paartjie is, was alles defnitief die stres werd. Johann en Mia, ek wens julle al die geluk in die wereld toe - julle is een awesome couple! Sien uit na die troue!!!



















You Might Also Like

0 comments