Riaan, Nickey & Elizma {family}

Dit was heerlik om die oulike gesin te ontmoet Saterdag. Dit was 'n lekker sonnige oggend en gelukkig warm genoeg dat klein Elizma nie koud gekry het nie. Ouma en Oupa het ook saam gekom en ook nefie :) Baie dankie julle, geniet die foto's.


















You Might Also Like

0 comments