Rieghard, Candace & Zara {family}

Wat 'n pragtige gesin! Julle dogtertjie is seker die cuteste mensie ooit :) Hierdie was 'n kort en kragtige shoot in Stellenbosch tussendeur 'n partytjie... Maar ons het die laat werk! Dankie vir julle entoesiasme! Hoop julle geniet die foto's!





 

  



You Might Also Like

0 comments