Die Theron Gesin {family}

Wat 'n great vooreg om die oulike gesin weer te kon afneem. Kara het soveel groter geraak en sys 'n PRAGTIGE dogtertjie, en dit was regtig pret om julle af te neem. Dankie dat julle bereid was om die tyd te skuif en dat julle gewillig was om op doring-rige heuweltjies te sit. Hoop julle geniet die foto's!


































You Might Also Like

0 comments