Ané word 2 {birthday}

Wellington het soos oudergewoonte nie terug gehou met die hitte nie, maar as 'n mens 'n verjaarsdag aanpak in Januarie moet jy reg wees, en die Humans was reg. Met lekker "slippy slides", 'n swembadjie en baie koue water en koeldrank. Wat 'n heerlike dag! Julle is 'n pragtige gesin en julle dogtertjie is soooo oulik. Ek sien uit om die volgende klein dingetjie te ontmoet. Geniet dit foto's! x


























You Might Also Like

0 comments