Etienne, Leani & Le Ru {family}

In die middel van hierdie shoot het my battery die gees gegee... Dit was een van daai nagmerries wat waar geword het, maar gelukkig het ons heelwat geneem gekry... Die omgewing om julle huis is pragtig, en dit was 'n vreugde om julle af te neem. Geniet die foto's!















 

You Might Also Like

0 comments