Andre & Michelle {wedding}

Dit was 'n sprokiesmooi troue. Die lig het ons bietjie omkant gevang, maar dankie vir julle bereidwilligheid en entoesiasme om alles te probeer wat ek gevra het. Julle is 'n pragtige paartjie en mag julle lewens vorentoe vol vreugde, geluk en seen wees. Dankie dat julle my vertrou het om julle groot dag vas te vang. Geniet die kiekies.












 










 









 


You Might Also Like

0 comments