Zander & Tiana {matric farewell}

Wat 'n pragtige couple. Julle het so mooi gelyk. Mag die lewe vorentoe net mooi dinge vir julle inhou. Sterkte met die laaste bietjie skool eksamens. Hoop julle geniet die foto's.


 














 





You Might Also Like

0 comments