Abri & Janene {wedding}

JOY was groot by die troue. Abri en Janene lyk so gelukkig en mens kan dit sien in die foto's. Hulle is mekaar se beste maatjies en hulle liefde vir mekaar skyn deur hulle. Hulle het getrou by die lieflike Nelson's Creek naby Wellington.
Baie dankie Jako, vir die second shoot :)


You Might Also Like

0 comments