Erik, Francel & Liya (& Emily) {family}

Wat 'n pragtige gesin. Julle skyn so mooi van God se liefde! Liya is so oulik en mag Emily vir julle net die grootste vreugde bring. Ek sien uit om haar te ontmoet :)


















 

You Might Also Like

0 comments