Waldo & Maryke {couple}

Nee, kyk! Wat 'n wonderlike voorreg was dit om die 2 mooie mense af te neem. Ek wou nog altyd so urban stad shoot doen en uiteindelike kry ek toe die geleentheid! Soos ons in die strate getap en afgeneem het, het die mense by hul kar vensters probeer uit sien of dit celebs is wat afgeneem word. Haha! Julle kon net sowel gewees het ;) Hoop julle geniet die foto's.

















You Might Also Like

0 comments